Antipas Herout 1 tot 16 (1999-03-18)

Antipas Herout word gepubliseer deur Antipas Lektuur, is ‘n bediening van die gemeente wat nou ook elektronies op die web beskikbaar gestel word. Die doel is om Bybelse lering in die vorm van kort, bevatlike studiestukke gratis beskikbaar te stel, ten einde begrip van en geloof in die fundamentele God-gesentreede beginsels van die Woord so wyd as moontlik te bevorder. Hierdie lewensbelangrike waarhede is kernagtig en uitnemend geformuleer in die groot Reformatoriese Belydenisskrifte en die wekroepe van die sestiende eeuse Reformasie: Die Skrif Alleen, Genade Alleen, Geloof Alleen, Die Eer van God Alleen.

 

No 1 : Wat elke Christen m��t weet.

No 2 : Die Christen en Gehoorsaamheid - Deel 1.

No 3 : Die Christen en Gehoorsaamheid - Deel 2.

No 4 : Die Erfsonde.

No 5 : Saligmakende Geloof

No 6 : Groter werke as Jesus.

No 7 : Die Opstanding van Jesus Christus

No 8 : Die Christensoldaat se skoene.

No 9 : Die Gemeente as lampstaander.

No 10 : Heiligmaking : Watermerk van Christelike egtheid - Deel 1.

No 11 : Heiligmaking : Watermerk van Christelike egtheid - Deel 2.

No 12 : God se Algemene Genade.

No 13 : Jesus Christus, Ho�priester van die Nuwe Verbond - Deel 1.

No 14 : Jesus Christus, Ho�priester van die Nuwe Verbond - Deel 2.

No 15 : Jesus Christus, Ho�priester van die Nuwe Verbond - Deel 3.

No 16 : God is Liefde

E-pos ons by : [email protected] en vra om op ons adreslys
bygevoeg te word sodat ons u in kennis kan stel wanneer nuwe Heroute beskikbaar is

Terug