Eerste Liefde Hierdie preke oor Openbaring 2:1-7 is deel van die transkripsies van 'n reeks deur Dawie Hyman. Die preke is gelewer tydens drie oggenddienste van Antipas Baptiste Gemeente gedurende Oktober en November 1997. Dawie Hyman is leraar van die Grace Christian Church (Oosrand); http://www.grace.org.za |