Amos Die preke oor die profesie van Amos is deel van die transkripsies van 'n
reeks deur Nico van der Walt. Die preke is gelewer tydens die aanddienste van Antipas
Baptiste Gemeente, vanaf 17 November 1996 tot 13 April 1997, in totaal 18 preke. Die preke
word gepubliseer soos wat dit |