Click on the music bar above to download.
W33 Ons l� alles voor U, Here, in gehoorsaamheid aan U Ons wil U bo alle dinge in ons lewe dien as Hoof Ons wil U vereer as ons enig Hoof Ons wil U bo alle dinge liefh�, dien en loof Geen besit of plan of selfsug mag U van U Eer beroof Ons bring dus ons lewens, Here, tot U diens en tot U eer Ons kom eer U nou, Jesus, Seun van God Man van smarte, hoog verhewe, ons bring lof aan U Heer, U ken ons werk en arbeid, lydsaamheid en strewe Gee dat nie ook ons, ons eerste liefde vir U kwyt sal raak Ja, ons liefde, Heer, wil ons aan U bied Steeds ons eerste liefde, Here, net aan U toewy |