Click here to download file

Click on the music bar above to download.

W27

O Jesus ek min U, my Redder, my Heer
Geen aardse bekoring wil'k naas U begeer
Genadige Redder, my Heiland Getrou
As'k ooit U bemin het, my Here, is dit nou

Ek min U, want U het my eerste bemin
En het aan die kruishout my vryheid herwin
Hoe groei steeds my liefde as ek U aanskou
As'k ooit U bemin het, my Here, is dit nou

Ek dank U in oorvloed, ek eer u in nood
Ek prys U in lewe, ek loof U in dood
En s� as die doodsangs my siel eens benou
As'k ooit U bemin het, my Here, is dit nou

In wonings so heerlik, vol hemels'genot
Aanbid ek U ewig, my Here, my God
Gekroon deur U liefde sing ek my vreugdesange
As'k ooit U bemin bet, my Here, is dit nou

Terug / Back