Preke - Antipas Baptiste Gemeente

Die preke wat hier beskikbaar is sal net in die vorm wees wat afgelaai kan word. Die rede hiervoor is dat dit meer sinvol is om 'n preek af te laai en te luister teen jou eie tempo of wanneer jy die kans het om te luister. Preke wat dadelik begin speel het die probleem dat hulle afhanklik is van jou konneksie spoed en hoeveel verkeer daar op die net is.

Die preke gebruik die 'nuwe' weergawe van Microsoft se MediaPlayer (Weergawe 6) om te speel.

Kliek hier om die Mediaplayer af te laai. Die l�er is so 2.7Meg. Die aflaai tyd sal wissel van 10 tot 45 minute afhangende watter modemspoed jy het. As jy sien dat die bladsy te lank vat om te wys kliek 'Stop' op jou 'Browser'. Die knoppie om MediaPlayer af te laai is regs bo aan die bladsy.

Voor jy begin om die preke af te laai is dit sinvol om 'n nuwe 'folder' te skep (bv. preke) sodat die preke wat jy aflaai almal in dieselfde plek op jou hardeskyf is.

Wanneer die l�er afgelaai is bv ABCD1.asg verander dit na ABCD1.asf anders sal dit nie speel nie. Die agtervoegsel (.asg) moet .asf wees.

Die preke is almal so tussen 45 minute en 1 uur lank en die l�ergrootte is ongeveer 2 of 3 Meg.

  Titel Skrif Spreker Datum Tyd
Die Farise�r en die Tollenaar Lukas 18:9-14 Nico van der Walt 27/12/1998 47min
Sterwe aan self om te lewe. Joh. 12:20-26 Johannes de Koning 14/03/1999 54min

 

Terug

Bladsy opgedateer : 22/03/1999