Click on the music bar above to download.
P63 O blye dag toe ek verstaan Wat Sy genadewerk behels Toe ek in diepe dankbaarheid Hom as Verlosser kon omhels Wonderdag (2x) Toe Jesus eens op Golgota As Middelaar die prys betaal Oorwinning oor die dood behaal Wonderdag (2x) Toe Jesus al my straf verdra My hart wat so onrustig was Is nou bevry van sondelas O, wat 'n vrede, wat 'n rus Daar's niks uitstaande, niks wat mis Wonderdag (2x) Toe Jesus eens op Golgota As Middelaar die prys betaal Oorwinning oor die dood behaal Wonderdag (2x) Toe Jesus al my straf verdra Nou kan my mond, wat jarelank Geswyg het, Hom met vreugde dank Hy het wat nodig is gedoen Ek en my Vader is versoen Wonderdag (2x) Toe Jesus eens op Golgota As Middelaar die prys betaal Oorwinning oor die dood behaal Wonderdag (2x) Toe Jesus al my straf verdra |