Click here to download file

Click on the music bar above to download.

P47

My o� sien die Heerlikheid
Van Jesus wat weer kom
Hy's oorwinnaar en gesalfde
Wat as Koning kom regeer
In Heiligheid, Regverdigheid
En Grootheid sal Hy kom
En almal sal Hom eer

Loof Hom (2x) halleluja [3x]
Hy's Koning, God en Heer!

Op daardie dag sal elke knie
Voor Jesus Christus buig.
En ook elke tong bely
Dat Hy die Heer van alles is

Dan sal Jesus die verlostes
Uit die nasies na Hom bring
- Hul sal Hom ewig loof

Loof Hom (2x) halleluja [3x]
In alle ewigheid!

Terug / Back