Click on the music bar above to download.

G41

Doksologie

Loof God, die Bron van alle se�n
wat leef en ewe steeds verleen
Loof Vader, Seun en Heil'ge Gees
Loof God Drie-enige, alles vlees


Doxology

Praise God from whom all blessings flow
Praise Him all creatures here below
Praise Him above ye heavenly host
Praise Father, Son and Holy Ghost


Se�nbede

Laat Heer U se�n op hul (hom/haar) daal
U guns uit Sion hul (hom/haar) bestraal
U wat beveel - en dit geskied
wil Heer U se�n oor hul (hom/haar) gebied

Terug / Back