Click on the music bar above to download.
G4 Blye verse'kring, Jesus is myn O, watter vreugde, heerlik en rein Wedergebore, rein deur Sy Bloed Smaak ek Sy Vrede in my gemoed Dit is my roemtaal, dit is my lied |2x Lof wat ek Jesus ewig sal bied | Volle verse'kring, vrede en rus Heerlik van Jesus se Liefde bewus Met my geloofsoog opwaarts gehou Rus ek in Jesus se Liefde en Trou Dit is my roemtaal, dit is my lied |2x Lof wat ek Jesus ewig sal bied | |