Click here to download file

Click on the music bar above to download.

G37

Because God lives, I can face tomorrow
Because He lives, all fear is gone
Because I know, yes, I know
He holds the future I shall live boldly knowing
that He reigns supreme.

Omdat God leef, het ek hoop vir more
omdat Hy leef, sal ek nie vrees
Ek weet verseker dat Hy sal trou bly
en dat Hy ewig heers almagtig, soewerein

Ek weet, ek weet, alles werk ten goede
want ek het Horn, die Here lief
omdat ek volgens Sy plan geroep is
Daarom kan ek die toekoms vreugdevol begroet.

Terug / Back