Click on the music bar above to download.

G15


Lei my voort, O Hemelvader
Pelgrim in 'n dorre land
Ek is swak, maar U is Magtig
Hou my vas met U Kragtig Hand
O, my Vader (2x)
Gee my krag om te volhard (2x)

Hou my trou, O Hemelkoning
Sodat ek U steeds bely
In gevaar en in vervolging
mag U lof my nooit ontgaan
Sterk Verlosser (2x)
U's my Heil en U's my Skild (2x)

Wanneer ek die doodsdal ingaan
Sal U hand my begelei
Dan skenk U die kroon van die lewe
O hoe sal ek U dan loof!
Lofgesange (2x)
Sal ek ewig vir U bring (2x)
Liefdesange (2x)
Sal ek ewig vir U sing (2x)

Terug / Back